make own website



Adverteer

Uitstekende Tariewe - Maksimum Uitreik

Hoekom in BOERhier adverteer?

  • UITSTEKENDE TARIEWE - Ons klop al die ander landbou-verwante tydskrifte se advertensie tariewe en gee dus almal 'n geleentheid om blootstelling op 'n bekostibare wyse te kry.
  • TEGNOLOGIE KRAAI KONING - Ons lesers ontvang BOERhier gratis, direk op hul slimfone. Jou produk of diens kry onmiddelike blootstelling. Hulle ry nie winkel toe om die tydskrif te gaan koop nie.
  • 130 000 + WEBSITE DOWNLOADS - Dis die gemiddelde getal kere wat ons getroue lesers die tydskrif per maand aflaai vanaf ons webtuiste.
  • 32 000 + SUBSKRIPSIE LESERS - Hierdie getal groei daagliks en baie van ons intekenare stuur BOERhier aan na kontakte op hul slimfone. BOERhier loop wyd rond via WhatsApp en E-pos! Die resultaat is onbepaalde verkeer.
  • HONGER VIR INLIGTING - Lesers is honger vir inligting in hierdie besonderse tegnologiese era. Met jou advertensie in BOERhier bereik jy 'n mark wat graag meer wil weet en staan nie terug om kwaliteit produkte & dienste te koop nie.
  • ADVERTEER MET VIDEO'S - Jy kan nou 'n Video saam met jou advertensie insluit! Sodoende kry jy die geleentheid om lesers met nog meer inligting te bekoor oor jou produkte en dienste op ‘n visuele proaktiewe manier - 'n 1ste vir elektroniese e-tydskrifte!

Waarvoor wag jy?

Enige produk, enige diens... Boere staan nie terug wanneer dit by gehalte produkte kom nie!

Skakel ons by
071 704 6282  |  078 558 1814

BB Hatfield Nissan

Volg ons op Sosiale Media

© Kopiereg 2019 - BOERhier  - Alle Regte Voorbehou